Tippie en Buks Juig : Boek 1 : Vlak 5
Jos Palmer & Reinette Lombard, Illustrasies deur Zinelda McDonald
Takealot · checked 21 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 55.00
- Lowest seen
- R 55.00
- Highest seen
- R 55.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.
Die leer my lees-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
What's in the box
1 X Book
Similar products
Takealot
Leer my lees (Vlak 5 Boek 1): Tippie en buks juig (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 5 Boek 8): Tippie en Buks speel (Skooluitgawe)
Takealot
Tippie en Buks Speel : Boek 8 : Vlak 5
Takealot
Leer my lees (Vlak R Boek 14): Tippie, Buks en Robin speel (Skooluitgawe)
Takealot