Tippie leer klanke - Bokspak

Tippie leer klanke - Bokspak

José Palmer, Reinette Lombard en Dedré van Wyngaard

R 385.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 360.00
Lowest seen
R 309.00
Highest seen
R 419.00
Last change
-R 76.00
First indexed
06 Feb 2023
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Leer jou klanke saam met Tippie die olifant!

Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir ’n duidelike begin en einde. ’n Gestruktureerde werkswyse met ’n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die
begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik.

Tippie leer klanke is ’n makliker manier om klanke op ’n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.

What's in the box
1 x Tippie leer klanke - Bokspak