Tippie se Eerste Boek van Teenoorgesteldes

Tippie se Eerste Boek van Teenoorgesteldes

Jos Palmer, Reinette Lombard en Nandi Lessing-Venter

R 88.00

Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot
Average
R 88.00
Lowest seen
R 88.00
Highest seen
R 88.00
Last change
R 0.00
First indexed
20 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.

Maak gereed vir ? paar teenoorgestelde-dag kaskenades in Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes"! Tippie en Robin is vol grappies en doen presies die teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om te doen. Stel jou kleuter bekend aan die basiese konsep van teenoorgesteldes terwyl hulle vermaak word deur Tippie en Robin se pret en plesier.

What's in the box
1 x Tippie se eerste boek van teenoorgesteldes

Similar products