Tippie skryf en uitvee, boek 1: Skrifpatrone
Dedr van Wyngaard, Jos Palmer en Reinette Lombard
Takealot · checked 11 days ago
- Average
- R 91.00
- Lowest seen
- R 91.00
- Highest seen
- R 91.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 08 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroe fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in.
Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte kurrikulum-uitkomstes in, met visuele struktuur vir duidelike begin en einde. Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer.
Tippie maak dit maklik om skryf op ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.
What's in the box
1 x Tippie skryf en uitvee, boek 1: Skrifpatrone