Tjoppie se Hart is Seer
Theresa van Baalen, Illustrator: Megan Bird
R 119.00
Takealot · checked 7 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 85.00
- Lowest seen
- R 85.00
- Highest seen
- R 119.00
- Last change
- R 34.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang.

Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit ’n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer.
Elk van die vier boeke bevat ’n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.

What's in the box
1 x Tjoppie se Hart is Seer Book