- Average
- R 145.00
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 205.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 02 Dec 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Kara Immelman se lewe is mooi uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy te skaam is om gewild te wees, het sy Eduard - haar beste vriendin sedert laerskool. Sy is ook die beste swemmer van haar skool en daar is 'n moontlikheid om met 'n sportbeurs te studeer. Alhoewel daar nie veel in hul klein dorpie gebeur nie, beplan sy en Eduard om eendag die wêreld te sien. Planne wat geïnspireer is deur hul liefde vir films. Maar wanneer Samantha op die toneel opdaag, verander Kara en Eduard se lewens onherroeplik. Omdat Sam nie net onmoontlik mooi is nie, leef sy ook volgens haar eie reëls.
What's in the box
1x Book