Tokkelossiebossie en Ander Dol Gedoentes
Philip de Vos, met illustrasies deur Piet Grobler
R 179.00−38%
3.5(2)
View at Takealot rated at Takealot · checked 8 days ago
- Average
- R 289.00
- Lowest seen
- R 179.00
- Highest seen
- R 289.00
- Last change
- -R 110.00
- First indexed
- 03 Apr 2022
- Retailer
- Takealot
Description
In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop tokkelossies in tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies.
Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppies met piepklein hartekloppies, vissies in blikkies en duisendpote met liddorings. Dit is 'n land waar elke voëltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; die land waar jy oplaas die maan se skemerlig aan 'n wilgerboom se tak kan hang. Dit is 'n wonderland vir kinders en hulle ma's en hulle pa's en hulle ouma- en oupagrootjies.

What's in the box
1 X Book