
Tommie En Die Toringhoe Toebroodjie
Tommie En Die Toringhoe Toebroodjie (Afrikaans, Hardcover)
R 73.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 73.00
- Lowest seen
- R 73.00
- Highest seen
- R 73.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Tommie maak sy ma se kombuiskaste leeg om vir hom die grootste toebroodjie ter wereld te maak. Sal die toebroodjie met die sjokoladesmeer, mosterd, sjokoladevermicelli, rosyntjies, appelkooskonfyt, grondboontjiebotter, n lepel soet heuning en bykans die hele yskasinhoud genoeg wees om Tommie se groot honger te stil?