Toorberg

Toorberg

Klassiek

R 249.00
4.8(5)

rated at Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 248.63
Lowest seen
R 209.00
Highest seen
R 350.00
Last change
R 14.00
First indexed
29 Mar 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Toorberg

    4.8(5) Checked 11 days ago

    R 249.00

    View
  • Loot

    Toorberg

    Checked 6 days ago

    R 312.00

    +R 63.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Dit was nog nie behoorlik dag nie toe Kaatjie Danster, haastig op pad Halte toe, die kind van die weemoed in die voetpaadjie voor haar gewaar. Tjoepstil het hy gestaan en luister na die wind.
Dit was nog nie behoorlik dag nie toe Kaatjie Danster, haastig op pad Halte toe, die kind van die weemoed in die voetpaadjie voor haar gewaar. Tjoepstil het hy gestaan en luister na die wind. Sy het dadelik geweet: Druppeltjie du Pisanie, kind van Waterwyser du Pisanie en KensTillie Moolman, het die lewe vir die dood verruil. Maar hoe Druppeltjie onder in die boorgat beland het, dit weet niemand nie. En die af-arm magistraat wat nou, veertien maande later, kom ondersoek instel na die oorsaak van sy dood, torring verniet aan dinge wat verby is. Want Toorberg se mense – die lewendes en die dooies – ken van geheime wegbere. Net oor een ding het magistraat van der Ligt dit reg: hoe meer getuies daar is, hoe verder wyk die waarheid.

Similar products