
- Average
- R 189.00
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 210.00
- Last change
- R 21.00
- First indexed
- 12 May 2017
- Retailer
- Loot
Description
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Titels in hierdie omnibus: Trompie die kragman, Trompie die hartedief en Trompie die held. Die ondeunde Trompie het n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!






