Troos in 'n Tyd Van Vertwyfeling

Troos in 'n Tyd Van Vertwyfeling

R 117.00

Takealot ยท checked 2 days ago

View at Takealot
Average
R 117.00
Lowest seen
R 117.00
Highest seen
R 117.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Oct 2026
Retailer
Takealot

Description

Vreemde vertroosting handel oor die vreemde, verrassende maniere waarop die Heilige Gees ons vertroos in vertwyfeling (twyfel, wanhoop, krisisse); Hy sug saam met ons; Hy maak alles nuut.
Vreemde vertroosting handel oor die vreemde, verrassende maniere waarop die Heilige Gees ons vertroos in vertwyfeling (twyfel, wanhoop, krisisse); Hy sug saam met ons; Hy maak alles nuut. Die titel herinner ons ook aan die vreemde verrassende manier waarop God in Christus - van wie die Gees uitgaan - met mense handel - Hy kies juis die onwaardiges, die onverdienstelikes; Hy gee ons sy .Ja-Woord, Hy bied ons blywende hoop wanneer alles tevergeefs voel. Elke onderwerp in die vertroostende poetiese titel word afgesluit met 'n treffende gebed.