Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 6 Boeke
Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 6 Boeke - 6 Opwindende afrikaanse klassieke stories
Takealot · checked 2 days ago
- Average
- R 549.00
- Lowest seen
- R 549.00
- Highest seen
- R 549.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Aug 2024
- Vendor
- Takealot
Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 6 Boeke - Meerminnetjie / Die Stadsmuis / Aspoestertjie / Sneeuwitjie / Hansie & Grietjie / Die Lelike Eendjie
Blaai die bladsye van hierdie opwindende stories om uit te vind wat met die klassieke karakters gebeur.
Kenmerke:
- Verbeter vooraflees
- Verbeter skryfvaardighede
- Prettige aktiwiteit om saam met jou kinders te doen
Die Meerminnetjie -
Die meerminprinses Ariel se grootste droom is om in 'n mens te verander. Sy dink aan 'n plan om haar droom te laat waar word, maar gaan alles reg uitwerk?
Duik tot op die bodem van die see en soek saam met Ariel na 'n nuwe lewe vol geluk.
Die stadsmuis en die plaasmuis -
Die stadsmuis is baie opgewonde daaroor om by sy nefie op die plaas te gaan kuier. Maar gaan sy nefie, die plaasmuis, ook so voel wanneer hy by hom in die stad gaan kuier?
Val saam met hierdie twee vriende in die pad en vind uit of dit regtig 'n goeie idee vir 'n muis is om in die stad te bly.
Aspoestertjie -
Gaan Aspoestertjie ooit by die bal uitkom, of gaan haar aaklige stiefsusters haar keer om die prins te ontmoet?
Slaan hierdie betowerende sprokie oop om uit te vind of Aspoestertjie uiteindelik geluk vind.
Sneeuwitjie en die sewe dwergies -
'n Bose koningin wil vir altyd die mooiste in die hele koninkryk wees. Wat gaan gebeur wanneer sy nie meer die heel mooiste is nie?
Kom saam met die pragtige Sneeuwitjie op haar avontuur in die woud by sewe liewe dwergies.
Hansie en Grietjie -
Hansie en Grietjie se pa los hulle diep in die woud, en hulle kry 'n huisie wat heeltemal van lekkergoed gemaak is. Maar die ou vrou wat daar bly, is eintlik n bose heks!
Vind uit of die dapper boetie en sussie ooit weer by die huis uitkom.
Die Lelike Eendjie -
Al wat die lelike eendjie wil hê, is 'n maatjie, daarom gaan soek hy oral na ander voëls soos hy.
Kom saam met die lelike eendjie op al sy avonture en kyk of hy ooit uitvind waar hy hoort.
What's in the box
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Die meerminnetjie
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Die stadsmuis en die plaasmuis
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Aspoestertjie
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Sneeuwitjie en die sewe dwergies
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Die Lelike eendjie
1 x Trots Afrikaans Rym Storie - Hansie & Grietjie
Trots Afrikaans
Trots Afrikaans Rym Stories - Stel van 2 Boeke - Meermin en Sneeuwitjie
Trots Afrikaans
Trots Afrikaans My Eerste Boek Stel Van 6
4.5(15)Trots Afrikaans
Trots Afrikaans Rym Stories - 2 Boeke - Aspoestertjie en Sneeuwitjie
Trots Afrikaans
Rym Stories Afrikaans Boek Stel van 3 - Meermin, Sneeuwitjie, Aspoestertjie
Trots Afrikaans