
Tussen Angs En Sekerheid
Tussen Angs En Sekerheid - Gedagtes Rondom Gebed (Afrikaans, Paperback)
R 214.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 194.00
- Lowest seen
- R 145.00
- Highest seen
- R 214.00
- Last change
- R 20.00
- First indexed
- 31 May 2022
- Retailer
- Loot
Description
Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak.
In hierdie heruitgawe van Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed gesels hy met mense wat wil bid, maar nie kán nie.
Hierdie is geen kitskursus in die kuns van gebed nie, maar 'n toeganklike sagte begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed terug te vind.