
Tussen die abjekte en die eteriese
Tussen die abjekte en die eteriese - 'n Keur uit die poesie van Michel Houellebecq (Afrikaans, Paperback)
R 346.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 346.00
- Lowest seen
- R 346.00
- Highest seen
- R 346.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Michel Houellebecq, wie se poesie as melankolies, pynlik selfbewus en bytend satiries teenoor die lewe en die verbruikersamelewing beskryf kan word, is al die Baudelaire van die supermark, of Baudelaire gekruis met Philip Larkin genoem. Benewens die liriese en melancholiese aard van sy werk, is talle van die sy gedigte ook uiters kompleks weens die diep en ryk filosofies-teologiese en kosmologiese idees wat dit onderle.