Tussen Die Lyne
Tussen Die Lyne - Leer Speel-Speel Skryf Saam Met Jaco Jacobs! (Afrikaans, Paperback)
R 131.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 132.00
- Lowest seen
- R 56.00
- Highest seen
- R 132.00
- Last change
- -R 1.00
- First indexed
- 05 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Kreatiewe skryfwenke van die beste van die beste!
Wil jy FANTASTIESE stories en SKREEUSNAAKSE rympies skryf? Is jy gereed om jou VERBEELDING vrye teuels te gee?
Kort jou opstelle ’n bietjie WOEMA? Wel, hier is goeie nuus …
Jy is nooit te jonk om te begin skryf nie!
Tussen die lyne van hierdie prettige aktiwiteitsboek help die gewilde topverkoperskrywer JACO JACOBS kinders speel-speel om hul skryftalent te ontwikkel. So, waarvoor wag jy nog … maak jou potlood skerp en laat die pret begin!