
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 49.00
- Lowest seen
- R 49.00
- Highest seen
- R 49.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 12 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Marco Verkerk is die seun van Nederlandse immigrante en word groot op 'n plattelandse dorpie. Hy is 'n buitestander en 'n dwelmslaaf wat, ten spyte van sy familie se ondersteuning, telkens weer terugval en desperaat soek na verlossing. Hottie kom na jare uit die tronk na sy aandeel in 'n gewapende roof. Hy dra pynlike herhinneringe van diskriminasie en onreg teen hom saam. Sam, Hottie se beskermengel in die tronk, het die doodstraf gekry het na 'n plaasmoord. Hy word op parool vrygelaat. Wraak en haat is die adrenalien waarop Sam leef. In een verskriklike nag verstrengel hierdie lewens in 'n orgie van bloed en geweld – 'n nag van katarsis vir Sam, Hottie en Marco. Read more