
Tussen Toeval en Willekeur
Tussen Toeval en Willekeur (Afrikaans, Paperback)
R 10.00
Loot · checked 9 days ago
- Average
- R 8.00
- Lowest seen
- R 8.00
- Highest seen
- R 10.00
- Last change
- R 2.00
- First indexed
- 11 Sep 2024
- Retailer
- Loot
Description
Kobus Lombard se vyfde digbundel is ’n voortsetting van ’n binnewaartse reis op soek na die grense wat sy werklikheid omlyn. Beelde uit Lombard se Namibiese leefwêreld suggereer dat die onsegbare dikwels tussen woorde en in leë spasies skuil; dat die ware god hom verskans tussen vele ander gode. Grense vervaag en die waarheid flits soms bedrieglik soos gemsbokhorings teen ’n duin. Tussen die pole van waarskynlikheid word die ritme bepaal deur toeval en willekeur.