
Twee Kaapse Lewens
Twee Kaapse Lewens - Henricus & Aletta Beck En Die Samelewing Van Hul Tyd, 1702-1755 (Afrikaans, Hardcover)
R 430.00
Loot · checked 15 days ago
- Average
- R 430.00
- Lowest seen
- R 363.00
- Highest seen
- R 500.00
- Last change
- -R 70.00
- First indexed
- 21 Dec 2023
- Retailer
- Loot
Description
Alhoewel hierdie twee persone betreklik onbelangrik was in die geskiedenis van die vroee Kaap, is hulle lewens goed gedokumenteer en slaag Karel Schoeman daarin om 'n verbasend omvattende en interessante beeld te herskep van die lewe onder die hoer Kaapse amptenary in die vroee agttiende eeu.