Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022

Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022

R 209.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 155.01
Lowest seen
R 149.00
Highest seen
R 209.00
Last change
R 60.00
First indexed
24 May 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die handige, immergewilde Tweetalige Sakwoordeboek bevat die 35 000 frekwentste woorde in Afrikaans en Engels. Trefwoorde word in blou aangegee en betekenisonderskeidings van dieselfde woord is genommer sodat gebruikers inligting makliker kan vind. Etikette en gebruiksleiding help gebruikers verder om die gepaste vertaling vir ’n woord te kies.

By elke trefwoord word die woordsoort aangedui en fleksievorme, soos meervoude en verledetydsvorme van die trefwoord, word aangegee in gevalle waar hulle onreëlmatig gevorm word. Dié woordeboek is ’n staatmaker in die klaskamer, kantoor, tuis of in die skooltas.

Similar products