2 offers · 2 retailers
Best price we track
No retailer we track beats this price. Compare every offer
- Average
- R 272.00
- Lowest seen
- R 245.00
- Highest seen
- R 299.00
- Last change
- -R 54.00
- First indexed
- 10 Sep 2025
- Vendor
- Takealot
Twyfelbos is 'n meesleurende historiese roman wat afspeel in die Overberge in die vroee agtienhonderds. Sophia Truter is getroud met sir John Truter. Sy het 'n afkeer van die Kaap se vertoonsug, en na die dood van haar jongste seun besluit sy om weer te gaan boer. Die keer begin sy klein, op 'n lap grond anderkant die Kleinrivier - sonder slawe en voormans. Algaande vind Sophia haar voete. Maar dan word iemand op die bokpad anderkant die Akkedisberg vermoor.