- Average
- R 351.24
- Lowest seen
- R 289.00
- Highest seen
- R 450.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 25 May 2020
- Retailer
- Takealot
Description
Ken jou plek met die Tydmasjien rit oor ontwikkeling van die mensdom oor die afgelope 600 jaar in beide Suid-Afrika en die res van die wêreld.
Die TydToer kaartjies (daar is 215) het sewe verskillende kategorieë, insluitend Ontdekkings & Uitvindings, Oorloë & Konflik, Kuns & Kultuur, Geskiedenis & Politiek, Natuur & Gebeure, Sport en Algemeen.
Die doel van die spel is om jou eie tydlyn te bou deur 9 kaarte oor gebeure in die regte volgorde te plaas voor jou opponente dit kan vermag. Maar wees versigtig: as jou tydlyn verkeerd is voor jou tydlyn vol is, begin jy o
What's in the box
Speelkaarte: 215 volkleur speelkaarte
Geld: 30 Krugerrande
Ander: Uurglas, boksie vir kaartjies
Dobbelsteen: Ja
Reëls: Ja