Uit Die Beek 2023

Uit Die Beek 2023

Uit Die Beek 2023 - 365 Dagstukkies (Afrikaans, Paperback)

R 278.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 215.00
Lowest seen
R 175.00
Highest seen
R 278.00
Last change
R 63.00
First indexed
01 Sep 2022
Retailer
Loot

Description

Uit die Beek gee al vir amper 100 jaar daaglikse geestelike leiding en inspirasie aan generasies van gelowiges, tog bly dit vars en relevant. Dit is steeds geskik vir persoonlike stiltetyd, huisgodsdiens én Bybelstudiegroepe. Vanjaar kom dit weer uit die pen van bekroonde skrywer en predikant Barend Vos.

In 2023 sit ons ons poging voort om die Bybel in vier jaar deur te lees. Ons lees uit Levitikus, Deuteronomium, I en II Konings, ’n klompie Psalms en Spreuke, die eerste deel van Esegiël, asook Daniël, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Habakuk en Sefanja. In die Nuwe Testament lees ons uit Lukas, Galasiërs, Kolossense, I en II Petrus en Judas.

Groot momente in die kerkkalender, soos Lydenstyd en die Pase, Pinkster, Koninkrykstyd en Advent word in ag geneem.

Similar products