Uit die donker

Uit die donker

Santie van der Merwe

R 275.00

Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 3.00 at Loot

Loot sells it for R 272.00. Compare every offer

Average
R 275.00
Lowest seen
R 275.00
Highest seen
R 275.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Uit Die Donker

    Checked 29 Sep 2026

    R 272.00

    View
  • Takealot This listing

    Uit die donker

    Checked 3 days ago

    R 275.00

    +R 3.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die ding lyk geheel en al anders noudat dit in die ope is, noudat dit in die lig is. Ian Strydom het twee gesinne: Madelein en driejarige Liam vir wie hy soveel tyd moontlik steel, en Henriette en sy ouer kinders wat hom al minder nodig het. Henriette vermoed haar man het 'n verhouding, maar wil dit nie aan haarself erken dat haar prentjiegesin aan die verbrokkel is nie.

Haar geluk draai om die lewe wat sy deur soveel jare opgebou het, en waarvoor sy so baie prysgegee het. Madelein, aan die ander kant, is bewus van Ian se vrou en kinders. Haar verhouding met Ian was aanvanklik slegs platonies, maar nou besef sy dat sy te vas aan hom gegroei het. En klein Liam begin vrae vra oor sy pappa wat bykans nooit by die huis slaap nie.

Veel langer sal sy nie 'n leuen kan lewe nie. Wanneer een van Ian se ouer kinders hom toevallig saam met sy tweede gesin sien, kan Ian nie langer die onafwendbare besluit wat hy moet neem uitstel nie. 'n Besluit wat nie net 'n omwenteling in sy eie lewe gaan bring nie, maar ook in die lewens van al die mense wat hy liefhet.

What's in the box
1 x Uit die donker