
Uit die wolf se bek
Uit die wolf se bek (Afrikaans, Hardcover)
R 84.00
Loot · checked 28 Sep 2026
- Average
- R 84.00
- Lowest seen
- R 84.00
- Highest seen
- R 84.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Rooikappie en die wolf, die ouma en die jagter. Die karakters van die beroemde fabel is aan almal bekend. Maar uit die illustrasies kan n mens egter aanvoel hoe baie die karaktereienskappe van die karakters, die landskappe en die atmosfeer verskil. Miskien is selfs die afloop van hierdie weergawe anders. Hierdie boek is n uitnodiging om nie na die gelui van n enkele klok te luister nie; om altyd ander mense se beweegredes te ondersoek. Dis n uitnodiging van n doodgewone skrywer om oor die ooreenkomste na te dink, en om te laat nadink.