
Upcycling-projekte: Opgedollie
Juwele, sakke en geskenke geskep uit rommel
Takealot · checked 17 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 109.00
- Lowest seen
- R 109.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 29 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Upcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewensde items, om nuwe produkte te skep wat waarde het. In hierdie boek gebruik die skrywer afvalitems om splinternuwe, byderwetse juweliersware, handsakke, houers en geskenkitems te maak.
Upcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewensde items, om nuwe produkte te skep wat waarde het. Upcycling is nie net ’n manier om jou deel vir die aarde met sy oorvol ashope te doen nie, maar ook ’n manier om pragtige nuwe items te skep uit rommel wat skynbaar geen nut meer het nie. In hierdie boek gebruik die skrywer afvalitems soos aluminiumblikies, tydskrifte, ou denims, ritssluiters, plate, draad en kombuisware om splinternuwe, byderwetse juweliersware, handsakke, houers en geskenkitems te maak. Die projekte is maklik genoeg vir handwerkbeginners en dit word stap vir stap met foto’s verduidelik.