Vakansiepret 1: 'n Piekniek op die Strand

Vakansiepret 1: 'n Piekniek op die Strand

Vakansiepret 1: 'n Piekniek op die Strand (Afrikaans, Paperback)

R 173.00

Loot · checked 27 Sep 2026

View at Loot
Average
R 173.00
Lowest seen
R 173.00
Highest seen
R 173.00
Last change
R 0.00
First indexed
16 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai.

Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom.

Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!

Maar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het.

Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?