Vakansiepret 4: Sand, See en Dolwyne

Vakansiepret 4: Sand, See en Dolwyne

Vakansiepret 4: Sand, See en Dolwyne (Afrikaans, Paperback)

R 141.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 129.00
Lowest seen
R 116.00
Highest seen
R 141.00
Last change
R 12.00
First indexed
13 Sep 2022
Retailer
Loot

Description

'n Dag saam met die dolfyne op Duinebaai! Jana en Alisha is beste vakansiemaats en groot opwinding heers in Duinebaai - 'n nuwe glyplank is by die swembad opgerig! Jana, Alisha, Tiaan en Rudie is gretig om by die nuwe glyplank af te gly. Ongelukkig vir die maats is die res van Duinebaai ook opgewonde oor die glyplank en is dit stampvol by die swembad. Jana, haar ma en Alisha besluit om eerder roomys te gaan eet en daarna in die see te swem. Asof in 'n droom, swem en speel dolfyne saam met hulle. Dit is beslis die beste dag óóit! Hierdie is 'n reeks vir meisies, met 'n sterk fokus op humor, vriendskap, vakansiepret en avontuur.