
Vampierfoto's: Boek 2: 'n Kas vol monsters
Vampierfoto's: Boek 2: 'n Kas vol monsters (Afrikaans, Paperback)
R 87.00
Loot ยท checked 27 Sep 2026
- Average
- R 87.00
- Lowest seen
- R 87.00
- Highest seen
- R 87.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die kas in Vincent se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Vincent en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie. Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig. Maar om foto's van 'n vampier te neem ... kan 'n pyn in die nek wees!