
Van Jagter Tot Wildliefhebber
Van Jagter Tot Wildliefhebber (Afrikaans, Paperback)
R 210.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 210.00
- Lowest seen
- R 58.00
- Highest seen
- R 387.00
- Last change
- R 102.00
- First indexed
- 10 Mar 2023
- Vendor
- Loot
Jag is n avontuur wat jou wegvoer van vier mure na die oop ruimtes van groot Afrika en jou laat kennis maak met ontbering en volharding, met lekker spog en lekker eet. En die oog, die kamera en die sakboekie vervang nie in een dag die jagroer nie. P.J. Schoeman se naam was vir geslagte Afrikaanslesers sinoniem met verhale waarin natuurkennis en natuurgevoeligheid saampraat. Vir diegene wat as jong lesers met Schoeman kennis gemaak het, sal die lees van hierdie hersiene heruitgawe n nostalgiese ervaring wees n erfenis om aan vandag se jong lesers oor te dra.
