
Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia
Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia (Afrikaans, Hardcover)
R 136.00
Loot ยท checked 15 days ago
- Average
- R 136.00
- Lowest seen
- R 136.00
- Highest seen
- R 136.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Ons almal weet wat die groot vyf is, maar wat is die groot ses? Of die groot twaalf? Wat is die langste gebou in die Suidelike halfrond, en waar is dit gelee? Wie was die eerste Suid Afrikaner wat Mount Everest geklim het, en wanneer en waar was die eerste rugby wedstryd in Suid-Afrika gespeel? Die antwoorde op hierdie vrae, en op nog baie meer kan gevind word in Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia. Kategoriee soos natuur, sport, politiek en vermaak sluit sulke diverse onderwerpe in soos Suid-Afrikaanse lighuise, ons politieke leiers, verlede en hede, die byname van rugby spelers en wereldbekende musikante wat in Suid-Afrika gebore is. Die titel vertel die leser meer oor die biologiese diversiteit van Suid-Afrika, die land se rykdom in goud, berge en bewaringsgebiede, tolpaaie en stede en sodoende beklemtoon dit die rykdom en verskydenheid in hierdie wonderlike land.