- Average
- R 309.00
- Lowest seen
- R 309.00
- Highest seen
- R 325.00
- Last change
- R 16.00
- First indexed
- 08 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Olive Schreiner se aangrypende roman From Man to Man het sy aanvang in 1873 gehad, maar is nooit voltooi nie. In 1926 word dit postuum deur haar eggenoot uitgegee. Die Nobelpryswenner JM Coetzee het onlangs die roman versorg en verwerk, en 'n gepaste slothoofstuk bygeskryf. Dit speel af in die 1860's en handel oor twee susters wat grootword op 'n plaas in die Groot-Karoo. Schreiner se intelligensie en belesenheid skep die indruk van 'n kontemporêre roman. Dit is vertaal deur Antjie Krog.