
- Average
- R 82.00
- Lowest seen
- R 82.00
- Highest seen
- R 88.00
- Last change
- R 6.00
- First indexed
- 29 Sep 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die skrywers deel met genoee die geheime wat hulle oor baie jare van klasgee en verf ontdek het. Titel bevat: nuwe idees oor kleur en kleurvermenging; advies oor die kies van lap, ontwerpe, verf en kleure; 'n wye reeks tegnieke wat verstaanbaar verduidelik word; duidelike stap-vir-stap foto's en aanwysings vir meer as 50 projekte; oorspronklike ontwerpe waarvoor die patrone ingesluit is.