VELD Voëls van Suider-Afrika: Die Volledige Fotogids

VELD Voëls van Suider-Afrika: Die Volledige Fotogids

Die Volledige Fotogids

R 847.00
4.7(14)

rated at Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 250.00 at Loot

Loot sells it for R 597.00. Compare every offer

Average
R 399.00
Lowest seen
R 399.00
Highest seen
R 847.00
Last change
R 448.00
First indexed
09 Aug 2022
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Voels Van Suider-Afrika

    Checked 28 days ago

    R 597.00

    View
  • Takealot This listing

    VELD Voëls van Suider-Afrika: Die Volledige Fotogids

    4.7(14) Checked 6 days ago

    R 847.00

    +R 250.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

VELD Voëls van Suider-Afrika: Die volledige fotogids bring die heel nuutste foto's, navorsing en verspreidingsdata oor alle voëlspesies wat tot op hede in Suider-Afrika aangeteken is, byeen. Hierdie omvattende veldgids bevat nagenoeg 2 000 pragtige kleurfoto's, asook:

- die nuutste inligting oor die 991 voëlspesies in Suider-Afrika

- bondige inskrywings wat fokus op identifikasie, moontlike verwarring, gedrag en habitat, asook verskille in geslag, ouderdom, kleurvariasies en subspesies

- opsommende inligting oor elke voëlspesie se grootte, kos, status en sosialiteit

- bygewerkte, kleurgekodeerde verspreidingskaarte wat elke voël se status en digtheid aandui

- 'n volledige en verkorte register

- 'n toepassing ( app ) met voëlroepe en addisionele foto's van kleurvariasies.

Of jy buite in die veld of op die rusbank in jou huis is, is hierdie gids n onontbeerlike metgesel.

What's in the box
1x Book