Verhale Uit 'n Koel Voorhuis

Verhale Uit 'n Koel Voorhuis

Verhale Uit 'n Koel Voorhuis - Die Klein Karoo Eerstelinge (Afrikaans, Paperback)

R 102.00

Loot · checked 27 Sep 2026

View at Loot
Average
R 102.00
Lowest seen
R 102.00
Highest seen
R 102.00
Last change
R 0.00
First indexed
07 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

In Verhale uit 'n koel voorhuis bundel Abraham H. de Vries sy voorkeurverhale uit die eerste Klein Karoo-bundels. Die resultaat is 'n bundel met die verskeidenheid van temas en afwisseling van vertelstyle waarvoor De Vries bekend is. Die verhale wat hierin opgeneem is strek vanaf die vermaaklike vertellings oor Stanley en die koei wat so sleg gegly en so komieklik loop sit het (wat ook deur David Kramer getoonset is) tot die makabere fantasie in “Die gusooi”; die mengsel van fantasie en geloof in “Skoenemaker, diepe water”, die spookverhaal in “Die swart hond van Bruidegomsdraai” en die jeugherinnering van “In ’n koel voorhuis”.