
Verklarende Studiebybel (1933/1953)
Verklarende Studiebybel (1933/1953) - (Ligroos) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R 539.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 539.00
- Lowest seen
- R 411.00
- Highest seen
- R 539.00
- Last change
- R 46.00
- First indexed
- 22 Jun 2022
- Retailer
- Loot
Takealot Cheapest
Afrikaanse (1933 / 1953) Verklarende Studiebybel Ligroos (Luukse Leer)4.9(173) Checked Today
ViewR 519.00
Loot This listing
Verklarende Studiebybel (1933/1953)
Checked 3 days ago
ViewR 539.00
+R 20.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
Unieke kenmerke en eienskappe sluit in:
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.
Unieke kenmerke en eienskappe sluit in:
- Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans
- Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek
- 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel
- Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken
- Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom
- Volkleur kaarte
- 9-punt-lettergrootte
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.