Verlos Deur Die Liefde

Verlos Deur Die Liefde

R 199.00
5.0(2)

rated at Takealot · checked 12 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 15.00 at Loot

Loot sells it for R 184.00. Compare every offer

Average
R 199.00
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 199.00
Last change
R 0.00
First indexed
04 Apr 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Dis 1850, in die middel van Kalifornie se goudstormloop, en Angel verwag niks anders as verraad van mans nie. Sy is reeds as kind in prostitusie gedwing en haar enigste oorlewingsisteem is die haat wat in haar brand. Dan ontmoet sy vir Michael Hosea.
Dis 1850, in die middel van Kalifornie se goudstormloop, en Angel verwag niks anders as verraad van mans nie. Sy is reeds as kind in prostitusie gedwing en haar enigste oorlewingsisteem is die haat wat in haar brand. Dan ontmoet sy vir Michael Hosea. 'n Man wat sy Vader se hart soek in alles wat hy doen. In Verlos deur die liefde luister Michael Hosea na God se opdrag: hy trou met Angel en het haar on-voorwaardelik lief. Stadig dring hy tot haar deur; breek deur die bitterheid tot haar hart begin sag word. Maar dit bring oorweldigende gevoelens van onwaardigheid en vrees. En dan vlug Angel. Terug na die duisternis, weg van haar man en sy deurdringende liefde. Sy is vreesbevange en besef haar enigste genesing moet kom van die Een wat haar nog liewer het as Michael Hosea. Die Een wat haar nooit ooit sal laat gaan nie.

What's in the box
1 x Boek