
Veronica: Die Kleur Van Liefde
Veronica: Die Kleur Van Liefde (Afrikaans, Paperback)
R 241.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 241.00
- Lowest seen
- R 241.00
- Highest seen
- R 241.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die kleur van liefde is n verhaal van onreg. Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis n verbode liefde want die regering van die dag duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, en Suid-Afrika is vasgevang in die knelgreep van Apartheid. Selinah Phaswane raak swanger en beide sy en Paul Mills weet dat dit onmoontlik sal wees om die baba te behou. Op Paul se aandrang vlug Selinah met die pasgebore baba na Lydenburg waar daar n groot bruin gemeenskap is. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde of koestering sal ervaar nie.