
Versamelde Boesmanstories 1
Versamelde Boesmanstories 1 (Afrikaans, Paperback)
R 157.00
Loot · checked Today
- Average
- R 157.00
- Lowest seen
- R 157.00
- Highest seen
- R 209.00
- Last change
- -R 26.00
- First indexed
- 01 Feb 2024
- Vendor
- Loot
G.R. von Wielligh (18591932) het Boesmanstories versamel om kampvure in die Karoo, dit opgeteken en in vier dele gepubliseer. In hierdie publikasie word Boesmanstories Deel I: mitologie en legendes, en Boesmanstories Deel II: Dierestories en ander verhale, 90 jaar na die oorspronklike verskyning in een deel in eietydse Afrikaans heruitgegee. Daar word vertel hoe reen deur die reenbees gemaak word, hoe fonteinwater ontstaan het deur die groot waterslang met die blink steen op sy kop en hoe die dood deur n haas in die wereld gekom het. Stories oor Leeu, Wolf en Jakkals is ook volop en daar word vertel waarom Skilpad en Slang broers is.
