
Verwoerd aan die woord II
Verwoerd aan die woord II - Die laaste vier jaar. Toesprake 1963-1966 (Afrikaans, Hardcover)
R 451.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 451.00
- Lowest seen
- R 451.00
- Highest seen
- R 451.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die laaste vier jaar van dr. H.F. Verwoerd se bewind is gekenmerk deur belangrike gebeurtenisse in suidelike Afrika, soos die toekenning van selfregering aan die Transkei, die verslag van die Odendaalkommissie oor S.W.A., die uitspraak in die Rivonia-saak, die aanvang van die Oranjerivierskema, die uitspraak van die Internasionale Geregshof in Den Haag oor die S.W.A.-mandaat, die eensydige onafhanklikheidsverklaring van Rhodese en die wapenverbod teen S.A. deur die V.N. Hierdie boek bevat n seleksie uit dr. Verwoerd se toesprake wat nie voorheen gepubliseer is nie.