
Via Afrika Afrikaans CAPS : Gr 8: Onderwysersgids
Huistaal
Takealot · checked 18 days ago
- Average
- R 380.00
- Lowest seen
- R 309.00
- Highest seen
- R 380.00
- Last change
- -R 71.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring ("CAPS") geskryf. 'n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met 'n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring ("CAPS") geskryf. 'n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met 'n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. 'n Volkleurplakkaat en 'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
Similar products

Takealot
Via Afrika Afrikaans CAPS : Gr 8: Leerdersboek
Takealot
Via Afrika Afrikaans CAPS : Gr 8: Novelle

Loot
Via Afrika Wiskunde Graad 8 Leerderboek

Loot
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek

Loot
Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 Leerderboek
Takealot
Via Afrika Afrikaans CAPS: Gr 7: Novelle
Takealot
Via Afrika Afrikaans CAPS : Gr 7: Novelle
Takealot
Via Afrika Afrikaans CAPS : Gr 9: Novelle

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 8: Leesboek

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 3: Leesboek 1

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 1: Leesboek 1

Takealot