
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R 295.00
Loot · checked Today
- Average
- R 295.00
- Lowest seen
- R 237.00
- Highest seen
- R 295.00
- Last change
- R 31.00
- First indexed
- 07 Dec 2024
- Vendor
- Loot
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (CAPS) geskryf. n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. n Volkleurplakkaat en n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Onderwysersgids
R 273.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Onderwysersgids
R 273.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids
R 294.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Onderwysersgids
R 300.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Onderwysersgids
R 344.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek
R 250.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek
R 205.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek
R 200.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek
R 288.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek
R 271.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek
R 288.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Leerderboek
R 333.00