
Via Afrika Afrikaans: Gr 7: Leesboek
Huistaal
rated at Takealot ยท checked 16 days ago
- Average
- R 120.00
- Lowest seen
- R 120.00
- Highest seen
- R 120.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 29 Mar 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Die Via Afrika Afrikaans huistaal leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel.
Die Via Afrika Afrikaans huistaal leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook 'n inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verskaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor. Die leesboek moet saam met die leerderboek en onderwysersgids vir elke graad gebruik word.
Similar products

Loot
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 2: Leesboek 1

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 2: Leesboek 2

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 3: Leesboek 3

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 2: Leesboek 3

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 3: Leesboek 5

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 3: Leesboek 2

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 1: Leesboek 4

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 3: Leesboek 1

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 1: Leesboek 1

Takealot
Via Afrika Afrikaans: Gr 5: Leesboek

Takealot