Vier Seisoene Kind

Vier Seisoene Kind

R 239.00−14%
5.0(1)

rated at Takealot · checked 18 days ago

View at Takealot
Average
R 280.31
Lowest seen
R 239.00
Highest seen
R 299.00
Last change
-R 60.00
First indexed
27 Aug 2026
Retailer
Takealot

Description

Die woord "weduwee" is 'n verdrietige woord, 'n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, 'n skamele drie jaar ná hul troue. Op Stellenbosch wag haar ondersteuningsnetwerk en moet sy die Big Pink-teaterrestaurant oorneem. Maar iewers tussen die tyding van die motorongeluk, die blyke van waardering, die roudiens en die werklikheid van 'n leë plek langs haar in die bed, het haarself verloor.