Vind God in die Gewone

Vind God in die Gewone

Vind God in die Gewone (Afrikaans, Paperback)

R 281.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 266.80
Lowest seen
R 219.00
Highest seen
R 295.00
Last change
R 14.00
First indexed
22 May 2024
Retailer
Loot

Description

Beleef jy God elke dag? God woon in die gewone, en ons kan onsself leer om Hom daarin raak te sien. Ons kan die lewe opnuut beleef gevul met sy teenwoordigheid. Tom Smith wys ons hoe ons daagliks meer bewus kan wees van God in ons lewe: In ons gaan slaap, wakker word, soeke, reis, werk, speel, eet, seerkry, rus en in die dood. Hy help ons om te sien dat ons verhouding met God nie daaroor gaan om meer goed in ’n alreeeds bedrywige lewe in te prop nie; dit gaan daaroor om God in alles te ontdek.