
- Average
- R 198.00
- Lowest seen
- R 164.00
- Highest seen
- R 225.00
- Last change
- R 27.00
- First indexed
- 15 Dec 2022
- Retailer
- Loot
Description
Velige hawe is 'n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter Naude is nie 'n maklike man nie. Die pyn na die moord op sy vrou en dogters kan sy verstaan. Sy het self haar man verloor. Soms is hy meer genaakbaar as ander kere en sy raak lief vir hom. Maar sy weet nie of 'n verhouding tussen hulle kan werk nie, want hy bly geslote. 'n Beskermengel vir Marlene Haar pa het haar geleer: pasop vir mans. Pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma. By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy 'n weduwee. Op drie en twntig. En sy vertrou mense nie. Sy's bang. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertoue. Sy erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sys org, sy omgee. Tot die verlede hulle inhaal.
Similar products

Loot
Ghost Virus
R 395.00

Loot
Viruses: A Very Short Introduction
R 390.00

Loot
The Good Virus
R 476.00

Loot
One Virus, Two Countries
R 323.00

Loot
Breathless
R 444.00

Loot
Undreaming Wetiko
R 510.00

Loot
Virusphere
R 366.00

Loot
The Hot Zone
R 476.00

Loot
The Contagion Myth
R 647.00

Loot
No Time to Lose
R 542.00

Loot
The End of Epidemics
R 514.00

Loot
Breathless
R 424.00