
- Average
- R 90.00
- Lowest seen
- R 54.00
- Highest seen
- R 101.00
- Last change
- -R 11.00
- First indexed
- 09 Oct 2024
- Retailer
- Loot
Description
'n Klein stout seuntjie gooi 'n goudvis by die toilet af om te kyk wat gebeur. Min weet hy dat hy 'n ketting van gebeure aan die gang sit wat by hom gaan spook. Deur die voedselketting in hierdie boek bladsy vir bladsy te volg kan lesers sien hoe ondeurdagte dade onverwagte gevolge het. Oud en jonk sal hierdie snaakse, unieke, slim storie geniet.