Vlam In Die Sneeu (Beperkte uitgawe)

Vlam In Die Sneeu (Beperkte uitgawe)

Vlam In Die Sneeu (Beperkte uitgawe) - Die Liefdesbriewe Van Andre P Brink & Ingrid Jonker (Afrikaans, Hardcover)

R 810.00

Loot · checked 27 Sep 2026

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 21.00 at Takealot

Takealot sells it for R 789.00. Compare every offer

Average
R 788.80
Lowest seen
R 741.00
Highest seen
R 810.00
Last change
-R 17.00
First indexed
24 Feb 2025
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Op 29 April 1963 stuur die 29-jarige digter Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink. Sy bedank die 27-jarige skrywer vir blomme en ’n brief wat hy aan haar besorg het. In die meer as tweehonderd skrywes wat hierna tussen die twee volg, ontvou sekerlik die bekendste liefdesverhouding in die Afrikaanse literêre geskiedenis. Jonker se finale brief aan Brink is gedateer 18 April 1965 – drie maande voordat sy die see in loop by Drieankerbaai.

’n Halfeeu later word lesers se verbeelding steeds aangegryp deur die hartstog van dié teer, dikwels stormagtige verhouding.

In Desember 2014, drie maande voor sy dood, het André P. Brink die liefdesbriewe tussen hom en Ingrid Jonker vir publikasie aangebied. Die briewe is nog nooit voorheen gepubliseer nie en sluit onbekende persoonlike foto’s in.

Similar products