
Vlam van Dam en die Tamatiesous-Z
Vlam van Dam en die Tamatiesous-Z (Afrikaans, Staple bound)
R 171.00
Loot · checked Today
- Average
- R 171.00
- Lowest seen
- R 118.00
- Highest seen
- R 200.00
- Last change
- R 33.00
- First indexed
- 27 Nov 2023
- Vendor
- Loot
HoErskoolseuns in n skoolkoshuis tydens n rugbytoer. Die resep vir n baie lekker storie. Die seuns kla oor die dopery. Hulle praat ook oor meisies en natuurlik oor sport. Met Charlieboy of Vlam (as gevolg van sy rooi hare) en sy pelle is daar altyd hope pret. Maar die storie raak ook aan spangees en jaloesie. Lees om meer van Vlam, Mop, Bosaap en Stieks te leer ken!