Vlerke Vir My Houteend

Vlerke Vir My Houteend

R 112.00

Takealot · checked 12 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 22.00 at Loot

Loot sells it for R 90.00. Compare every offer

Average
R 112.00
Lowest seen
R 112.00
Highest seen
R 112.00
Last change
R 0.00
First indexed
01 Oct 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Namibiese digter Kobus Lombard sluit met sy derde bundel aan by temas in sy vorige twee bundels. Hy skryf in eenvoudige taal en helder beelde oor die skeppingsproses waar die digter soms op loop geneem word deur woorde, maar soms soos 'n hengelaar daarin slaag om die groot vis in te katrol.
Baie toeganklike poesie met sterk godsdienstige ondertone wat nooit soetsappig word nie. Die Namibiese digter Kobus Lombard sluit met sy derde bundel aan by temas in sy vorige twee bundels. Hy skryf in eenvoudige taal en helder beelde oor die skeppingsproses waar die digter soms op loop geneem word deur woorde, maar soms soos 'n hengelaar daarin slaag om die groot vis in te katrol. Dit is egter veral sy verse oor die godsdiensbelewing van gewone mense wat by baie lesers aanklank behoort te vind. God verskyn dikwels in die onverwagse, as 'n bedelaar in 'n supermark ("Bedelaar") maar ook in die fyn besonderhede van die natuur ("Watergat") of in die gewone, soos Gobabis se stofstrate ("Ek sien 'n nuwe hemel").