Voetpad: Stories vir Afrika (Eerste Uitgawe): Grade 12

Voetpad: Stories vir Afrika (Eerste Uitgawe): Grade 12

Voetpad: Stories vir Afrika (Eerste Uitgawe): Grade 12 (Afrikaans, Paperback)

R 191.00

Loot · checked 27 Sep 2026

View at Loot
Average
R 191.00
Lowest seen
R 191.00
Highest seen
R 191.00
Last change
R 0.00
First indexed
27 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Wat hierdie bundel tot eenheid bind, is dit: elke verhaal wil die Suid-Afrikaanse mens op sy eie manier betrek. Sommige karakters se name het spesifieke betekenis, ander is juis naamloos omdat hulle na enige mens verwys; elkeen het iets te se. Dit is 'n bundel vir mense, van mense, en saamgestel met as hoofdoel die herontdekking van die genot wat Afrikaanse verhaalskat sy lesers kan bied. Van verhaal na verhaal loop die lesers op 'n voetpad wat op of naby die Suid-Afrikaanse bodem kronkel. By 'n verskeidenheid leefplekke van vroeer en van nou word aangedoen. Die tog is dikwels vol knikke en verrassende draaie, soms opdraand en ander kere afdraand. Maar dit beloof 'n staptog te wees vol van die opwinding en vreugde van ontdekking. Elke verhaal is ook 'n voetpad op sy eie, wat die leser op sy besondere manier kan betree. Op woordvlak beteken dit dat die leser die verhale weer en weer moet lees om tot steeds beter begrip te kom en al meer vlakke te verken.